Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Klein paradys, Brits
Middag, ons bespreek by Klein Parays in Brits vir Desember vakansie by 'n luukse staanplek. Was nog nie voorheen by die oord nie.
Hoe is die staanplekke en die oord self?
Ons het al n paar keer daar gaan kamp, en baie daar gaan visvang en met begeerte gewens ons kamp ook. Dit is vir my by verre die beste kampterrein in Noord-wes, en ek dink een van die beste binnelandse kampterreine.
Die eienaars is is baie trots op die plek ek ploeg baie terug om die kamp te verbeter. Hulle is self naweke daar om enige moontlike probleme uit te sorteer.
Julle gaan dit geniet!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Julle gaan die kamp baie geniet. Regtig 'n puik oord. Luuk se staanplekke is aan die oorkant van die dammetjies teenoor die hoof oord. Kan oor die dam walle loop om by oorspronklike gedeeltes uit tekom.
Geniet!!!!!!!
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Teen my beginsel om hul ooit te ondersteun. Het so paar jaar terug daar bespreek vir n week oor Kersfees. Vier weke voor die tyd beland my man langtermyn in die hospitaal. Hulle het geweier om bespreking uit te stel of ons te vergoed. Ek was nie di tyd op die forum nie en was so vasgevang in die krisis dat ek ook nie self n plaasvervanger kon soek nie en het toe finansieel die verlies gely.
Dit is maar nou eenmaal die probleem met besprekings lank vooruit. Ek het maar altyd seker gemaak die besprekings terme is vir my aanvaarbaar. As 'n oord gewild is kan hy seker die terme maak soos hy goed dink. Ons moet maar kyk of ons daarby wil inval.
Ek dink hulle kon darem jou probeer help het, siende dit siekte was.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons het ook al n paar keer daar gekamp. Baie mooi en skoon. Al probleem wat ek het is daar is nie n beperking op dagbesoekers nie. Maar anders is dit lekker daar.
Volgens die fotos op hulle webblad is dit 'n oulike plek. Hulle is net baie duur en het besonder streng reëls, wat seker 'n goeie ding is- vir hulle. Vir pensionarisse soos ons is R540 per nag buite seisoen in die week maar duur so ons sal nie daarheen gaan nie. Maar hulle het seker genoeg ondersteuning so hulle sal seker ook nie 'n traan stort oor ons afwesigheid nie. Met so 'n duur oord is die fet dat hulle naweek dagbesoekers toelaat, sekerlik ietwat negatief.
Hulle is nie oop tydens die week buite seisoen nie....slegs naweke en skool vakansies
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja, wel vir naweekstaan is die tariewe dan nie te sleg nie, maar die toelating van dagbesoekers pla my steeds.
Ja nee wat n oord wat dagbesoekers toelaat ,nee dankie, sal my nooit sien .Dit is n resep vir groot moeilikheid en kan lei tot so oord se ondergang .Daar is baie oorde wat mens kan gaan staan wat nie dagbesoekers toelaat .
