Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Hit spring and warm water resorts
Waar is 'n lekker oord in 200 km vanaf Pretoria
By Brits en noord van Pretoria is baie.
Gaan by soek in dan sien jy Al's wat al genoem is.
Of gee kans dit Sal tog genoem word.
Voor op die bladsy is hoeka Dube. Gaan lees daar.
Bosveld Oase.
Welkom hier op die forum.
Welkom op die forum Duhh gaan kyk onder resorts op forum daar sal jy geholpe word
Daar is 'n hele klomp oorde in die Warmbad en Naboomspruit areas, onder andere Klein Kariba. Hulle het nou ander name, en dink Belebele en iets anders wat ek nie so vinnig kan onthou nie, maar jy behoort nog onder die ou name reg te kom.
Pick a town then just state town and camping together, you will get services providers pushing camping sites, but use your own choice to pick a place, usally they have a web site with contact details and go from there, good luck , remember the closer you are to pretoria the more crwded it tends to be at camping spot, will be a challanges this year with Covid
Welkom hier op die forum.
Daar is vandag baie min oorde wat nie 'n warm water swembad het nie. Dit is nie noodwendig 'n "Hot Spring" nie maar die water word baie lekker warm gemaak.
In Brits (Noordwes) sommer naby aan PTA is die volgende oorde
- ATKV Buffelspoort
- Kleinparadys Brits
- Kokoriba
- Bush 'n Buck
- Drieberge
- Bosveld oase
- Dube Game Lodge
- Hartbees hoek
Warmbad (Bela bela)
- Umoiya
- Sondela
- ATKV Klein Kariba
- Kleine Bela
- Kleinparadys Modimole
- Bosfontein
- Thaba Monate
Dis maar wat ek so vinnig kan noem.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Duhh,welkom,hier moet jy net vra want hier is baie kennis opgesluit
