Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Hallo mede kampers! - Nuwe lidmaat hier
Dagse mede kampers. Ek wil net gou myself voorstel hier op die forum.
Ek kamp al van kleins af en was geseend om n vrou te trou wat se lewe ook kamp en buitelewe is.
Ek was al die jare n tent kamper, maar was geseend en gelukkig genoeg om nou omlangs my eerste wa vir my gesin aan te skaf. (Aansienlik gerieflikker met ons baba seuntjie wat by ons aangeskakel het)
Ek se by voorbaat dankie vir al die lesse wat ek by almal sal kan leer en sien uit om my ondrevindings te deel met eendersdenkende mense ð
Geseende dag vir almal!
Welcome to the forum Hendrik.
Welkom Hendrik!!!
Hendrik, welcome to the forum and gongrats on the baby. Hope you have many years of happy camping, looking forward to hearing about your travels.
Welkom Hendrik - sien jy het ook sommer GROOT gespring vanaf tent tot Exclusive. Daai is 'n baie lekker wa - so moennie dat hy net by die huis staan nie, gebruik hom.
Welkom Hendrik - sien jy het ook sommer GROOT gespring vanaf tent tot Exclusive. Daai is 'n baie lekker wa - so moennie dat hy net by die huis staan nie, gebruik hom.
Hendrik welkom en kamp n hond uit n bos
Welkom Hendrik en gesin. In hierdie groep is daar 'n paar baie kundige gebruikers van Exclusive waens by wie jy maklik reggehelp sal word.
groete
Welkom....sien jy is ook van Pretoria, miskien kampeer ons mekaar nog raak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sien jy sleep ook 'n Exclusive met Mahindra bakkie, dieselfde as Leon hier op die forum.
Groot welkom hier op die forum. Die manne hier is meeste net soos jy kamp al van kleins af dis net die waarmee wat so oor die jare verander het.
Hoop om meer van julle kamp stories hier te hoor.
Relaxed Camper Geert het 'n lekker naweek gereel gekry by Bush'n Buck einde van Oktober teen baie bekostigbare prys. Hoop om jou daar raak te kamp.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Groot welkom hier op die forum. Die manne hier is meeste net soos jy kamp al van kleins af dis net die waarmee wat so oor die jare verander het.
Hoop om meer van julle kamp stories hier te hoor.
Relaxed Camper Geert het 'n lekker naweek gereel gekry by Bush'n Buck einde van Oktober teen baie bekostigbare prys. Hoop om jou daar raak te kamp.
Die naweek waarna Leon verwys is 24-26 Oktober by Bush n Buck buite Brits op die Thabazimbi pad. Daar gaan heelwat vermaak en kompetisies wees. Ons het staanplekke met privaat ablusies gekry teen R300 n nag....R600 vir volle naweek.,waar dit normaalweg R700 n nag is...R1400 n naweek. So dis minder as halfprys en bo op dit kry jy nog klomp vermaak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Welkom Hendrikvj, hier kan jy vrae vra en antwoorde kry.
Veilig wees en volg die mense hier met inligting en raad.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
