Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Gypsey 3 way fridge, keep on tripping the power..
Hello, I need some advice, please. Our Gypsey 3-way fridge keep on tripping the power, after about 10 minutes. Currently running on gas. How do I test to see if the 12v battery power get to the fridge. Regards Andre
250V or 12V tripping?
Either way the 12/250v heating element must be replaced. Make sure you buy the correct Wattage and size.
The fridge never runs off the 12v element unless the tow vechicle has been wired to supply switched 12v to the caravan. The Gypsey fridge has been factory wired to pin 2 of the 7 pin caravan plug.
Paul
I must add, never try it with a standard battery in your car, the alternator alone cant keep up with the current draw of the element, I have experienced the problem... young and clever at that stage, had to push start my car twice on my way to Natal... Involving unhitching the van, get the car running... back onto the car... needless to say I had to cut the wire after the second push
The only correct was to do this a dual battery system with the required solenoid and brad harrison plugs with proper thick wiring
To work off the car you need a Cole Hersey solenoid in between the car 12V battery and the caravan on pin 2.
Paul
Mar... ja replace the element.
Paul
I must add, never try it with a standard battery in your car, the alternator alone cant keep up with the current draw of the element, I have experienced the problem... young and clever at that stage, had to push start my car twice on my way to Natal... Involving unhitching the van, get the car running... back onto the car... needless to say I had to cut the wire after the second push
The only correct was to do this a dual battery system with the required solenoid and brad harrison plugs with proper thick wiring
Or buy a Pajero ;-))
Paul
Ek se altyd... Eendag as ek groot is sal ek een koop
Hello, I need some advice, please. Our Gypsey 3-way fridge keep on tripping the power, after about 10 minutes. Currently running on gas. How do I test to see if the 12v battery power get to the fridge. Regards Andre
Hi Andre. Ek glo en vertrou jy het fout nasporing gedoen en bevestig dat dit die yskas is wat vir die "Trip" verantwoordelik is.
Nou die yskas het twee elemente op. Hulle is in die form van 'n "L" gebuig en is laag af teen die skoorsteen van die yskas agter gemonteer.
Die een element is 12V en die ander natuurlik 220V. Volg die bedrading om seker te maak watter een is die 220V een.
Nou die elemente druk net van bo af in 'n pypie wat teen die skoorsteen skag vas gesweis is. Maar teen die tyd is hulle al redelik vas geroes. Jy sal die yskas moet uithaal, die plate en wadding weg trek om by die elemente uit te kom.
Dan kom die groot werk en dit is om daai regte "L"shape element in die hande te kry. Onthou die tipe thermostat wat daai element beheer is ek wil amper sê "Gepair" met die element se sterkte. So koop die regte weerstand groote element. Nie groter of klein of amper soos een nie. Laas wat ek kon onthou het 'n maat van my reggekom by Lategan en Van Biljoens in Pretoria Moot area.
Moenie die "SKAG" waar teen die pypie vas gesweis is beskadig met die uithaal proses nie. Daai pype is baie dun en hou nie van rowwe werk nie. Sodra jy 'n sterk amoniak reuk kry kan jy maar weet jy het hom reeds beskadig. Oppas daarvoor.
Sterkte met die herstel. Dit issie 'n maklike ene nie. Ek sou eerder die yskas vervang het want hy werk nooit weer soos wat hy moet soos met die oorspronklike "L" element nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die veiligste is koop ń nuwe element van die vervaardiger aff….as hulle nog bestaan. Die element is gewoonlik 100W. Dit staan op die label van die yskas of/en op die element. Die belangrikste is hy moet styf in die pyp pas.
As jy een kry wat pas en hy is 110W sal dit nie saak maak nie. Moet nie laer as die oorspronklike gaan nie m.a.w. 90W.
Jy kan dink ń 100W element op 12v trek so 9 Amp.
Paul
Leon sê: Sterkte met die herstel. Dit issie 'n maklike ene nie. Ek sou eerder die yskas vervang het want hy werk nooit weer soos wat hy moet soos met die oorspronklike "L" element nie.
Oorweeg dit berus. Daardie tipe yskaste is nie baie effektief nie en is einlik baie verouderde tegnologie. 'n Nuwe kompressor yskas is redelik goedkoop en die oorgroote aantal kampplekke het elektrisiteit. As jy egter nodig het om op rowwe plekke sonder krag wil kampeer is dit natuurlik 'n noodsaaklikheid.
Baie dankie, ons het n klein vrieskas, dink daaraan om dan n Bar yskas te kry wat in die gat gaan pas. Ons staan maar altyd op plekke met krag. Groetnis Andre
Baia beter idea. Compressor yskas is die beste.
Paul
