Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Die Ou Dae se eet plekke langs die pad terwyl jy reis.
Toe ek nog Å„ "Tjokkertjie" was het ek groot geword in die Noord Oos Kaap.
Gedurende reise saam my ouers het jy die ou sement bankies en tafels langs die pad gekry om padkos te geniet wat deesdae iets van die verlede is: Tragies!!!
Onlangs oppad Thabazimbi toe vanaf Modimolle merk ek op dat daar nog van hulle is en dit laat jou terug dink aan die ou dae.
Die vraag is: Hoe veilig is dit deesdae om weer daardie ou herinneringe te herleef??
Dis so veilig as by enige plek om jou, selfs die SPUR is nie veilig nie.
Yep, het ook baie en stop nog steeds by hulle.
Met die classique se toilet gebruik die girl hom by sulke stoppe.
Ou dae se groot word plek.
Toe ek nog Å„ "Tjokkertjie" was het ek groot geword in die Noord Oos Kaap.
Gedurende reise saam my ouers het jy die ou sement bankies en tafels langs die pad gekry om padkos te geniet wat deesdae iets van die verlede is: Tragies!!!
Onlangs oppad Thabazimbi toe vanaf Modimolle merk ek op dat daar nog van hulle is en dit laat jou terug dink aan die ou dae.
Die vraag is: Hoe veilig is dit deesdae om weer daardie ou herinneringe te herleef??
Daar is nog vele van hulle in die Kathu (SISHEN) omgewing en hulle word gereeld gebruik.
dit is ook redelik skoon om hulle
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ons stop by garages. Op elke roete is daar op paar gunstelinge. Oppad wildtuin toe is dit Alzu, maar verkies meer die Milly's kompleks by Machado. Oppad see toe stop ons altyd by Windmill BP garage kompleks. Hulle pastye daar is uit die boonste rakke....ons ry nie daar verby sonder om n pasty te koop nie....al is dit 4am in die oggend. Oorkant die pad is n winkel met die heerlikste vleis, biltong en soethede. Oppad Drakensberge stop ons altyd by die Drakensburger bo op pas by Little Switzerland se ingang....al is mens al bitter naby aan eindbestemming, heerlik
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons stop ook gereeld by n paar plekke. Anderkant Heidelberg is mooi dekriet-dakkies. Ook vanaf Upington na die Kgalagadi is n lekker plekkie. Ek hou maar my rollie naby.
Daar is baie van hulle vanaf Upington tot in Springbok.
Ons stop veral in die Weskaap, wel by sulke stopplekke om koffie te drink as 'n ultracity of iets soortgelyk nie op die regte tyd verbykom nie. Ons maak nie juis van die tafel gebruik nie, hoewel dit meestal heel skoon is, en ons hou maar 'n oog op die pad. As dit nodig sou word, sal ons maar vinnig in die voertuig kom en verttek, maar dit was darem nog nooit nodig nie.
Ons stop by garages. Op elke roete is daar op paar gunstelinge. Oppad wildtuin toe is dit Alzu, maar verkies meer die Milly's kompleks by Machado. Oppad see toe stop ons altyd by Windmill BP garage kompleks. Hulle pastye daar is uit die boonste rakke....ons ry nie daar verby sonder om n pasty te koop nie....al is dit 4am in die oggend. Oorkant die pad is n winkel met die heerlikste vleis, biltong en soethede. Oppad Drakensberge stop ons altyd by die Drakensburger bo op pas by Little Switzerland se ingang....al is mens al bitter naby aan eindbestemming, heerlik
Al "padkos" wat ons eintlik saamvat, is biltong of droeë wors
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja, dit is vergane tye.
Gewoonlik vanaf Noupoort waar my pa depot bestuurder was by die ou SAS & H na Graaff-Reinet plaas toe en dan Van Staadens toe het ons sommer Å„ tjoppie en wors gebraai langs die pad by die ou tafel en bankies.
Ek mis dit erg.
Ons stop by garages. Op elke roete is daar op paar gunstelinge. Oppad wildtuin toe is dit Alzu, maar verkies meer die Milly's kompleks by Machado. Oppad see toe stop ons altyd by Windmill BP garage kompleks. Hulle pastye daar is uit die boonste rakke....ons ry nie daar verby sonder om n pasty te koop nie....al is dit 4am in die oggend. Oorkant die pad is n winkel met die heerlikste vleis, biltong en soethede. Oppad Drakensberge stop ons altyd by die Drakensburger bo op pas by Little Switzerland se ingang....al is mens al bitter naby aan eindbestemming, heerlik
Geert ek dink hul praat van die sement tafeltjies en bankies langs die pad. Die One Stops en Ultra Cities is 'n ander ding
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Geert ek dink hul praat van die sement tafeltjies en bankies langs die pad. Die One Stops en Ultra Cities is 'n ander ding
O, okay....ken dit nie, seker voor my tyd
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜