Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
De Rust Karavaan PArk (Hammanskraal)
Goeie dag - ons beplan 'n paar dae (Desember) by de Rust - is dit toeganklik met 'n Exclusive?
Enige voorstelle vir 'n spesifieke kamp (staanplek) nr asb? - baie dankie!
I believe there is no fishing allowed on the river next to the caravan sites.
And then there's, Power Tools!
Ons het verlede jaar en Junie vir 'n naweek daar gekamp. Die paadjie wat uit die groot grondpad uitdraai, was maar baie lelik enhet omtrent teen luier spoed gery.
Die woonwapark is nie omhein nie. Ons het nie baie veilig daar gevoel nie aangesien 'n trop olifante drie weke van tevore die eletriese heining wat om die eienaar se erf is, plat getrap het asook die staal omheining van die swembad.
Van die staanplekke het heerlike skadu en die ander het niks. Kan ongelukkig nie help met nommers nie.
Kyk na Almega. Ook Hammanskraal (Dinokeng). Pragtige groot staanplekke met privaat ablusie en maklik vir Exclusive.
Baie dankie! dit lyk pragtig!
Ander in daai omgewing wat ek weet ook lekker is, is Tshikwalo lodge, Dinokeng resort en Willemsrus
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sukkel bietjie om Willemsrus te kontak - baie dankie vir die inligting..
NEE NEE ! jy boek asb by ALMEGA maar net een maal om te gaan kyk wat n fantastiese plek dit is en nie weer nie anders is daar nie plek vir ons nie !
Vreeslik baie dankie! ek belowe - net een keer!! mmmmm vir die hele jaar
!!
Dit gaan oor die selfoon opvangs in daai gebied. Stuur 'n e pos en Willemsrus sal na jou toe terugkom. Binne 2 dae skat ek.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
dankie!
Ek het destyds WhatsApp / SMS gestuur en het so reggekom. Dis jammer dat mens so sukkel daar....dis nou al n paar jaar se klagte. Oorspronklik was die verskoning dat hulle nie al massas navrae kon hanteer nie...fone het blykbaar non=stop gelui....nou is die sein weg??? Miskien moet iemand n signal booster aan hulle bemark😇. Dis jammer dit gaan so daar, want dis regtig n lekker oord
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
