Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
DRINKING WATER
How many of the forumites take their own drinking water with / buy bottled water when you go camping, but even at home? And if you buy, do you buy mineral water or water that was purified?
Not as a rule but if we know the water will be unpotable we refill our 5L bottles with water from Checkers (R1/Liter) or from Oasis (R1.50/Litre). When going overland we fill our 60Litre water tank with drinkable tap water.
The alternative is to boil potable water to sterilise it.
Paul
We use a BWT gravity feed jug filter which adds magnesium to the water, never needed to buy water anywhere.
As a rule we took 2x5 litre containers filter water from my home filtration system. This is purely for drinking and is lasts ur for 2-5 weeks. Coffee and cooking water supply normally from resort water supply
My vrou en seun glo net aan bottel water. Ek drink kraanwater....en gaan nog aan
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek drink nie bottelwater nie, slegs kraanwater.
Nog nooit enige nadele daarvan beleef nie.
Hier by ons trek daar so nou en dan n maaggriep deur die stad, so n paar weke gelede weer. Sommige dokters dink die munisipale water kan dalk die gemeenskaplike faktor wees. Die sogenaamde RO filtersisteme haal so te sê alle bakterië uit die water uit so dis dalk veiliger. Dit haal ook ongelukkig alle minerale uit en ons weet van die minerale is nodig om been en by kinders veral, sterk tande te bou. So die oplossing is nie so eenvoudig nie.
Twee en half jaar op en af langs die Oranja rivier
Ons suiwer self ons drink water en nog nooit maagprobleme gekry nie
Kyk na die afsaksel in die een drom nadat Alum-poeier(Aluin-poeier) ingemeng is met die water
Daarna word 2 druppels gewone Jik per liter bygevoeg, as die water deur 'n klein filter wat twee servette bevat, om bakterie dood te maak , gevoeg word.
https://sciencing.com/use-powdered-alum-purify-water-7411961.html
https://modernsurvivalblog.com/health/make-drinking-water-safe-with-bleach/
Hiers die water wat aan ons voorsien was, laas maand met die vloed
Bob, lyk julle maak lekker planne want as jy daai bruin water deur 'n RO sisteem sit, dan sal jy elke 2de dag nuwe filters moet insit.
Ons ry minstens 10l tot selfs 20l fontein water ( mineral water) saam wat ons by Spar/Shoprite, ens koop. By die kampe en mits die water skoon lyk, kook ons en gebruik dit vir die koffie/tee/warm fles. Vir drinkwater gebruik ons die fonteinwater - ook om die Skotse medisyne te verdun.
Groete.
Kamp neem ons 10 liter water saam net vir drink, anders kook ons hul water. Tuis drink ons kraanwater in Pta, geen issues. Ek weier om te betaal vir gebottelde "kraanwater" om iemand te verryk.
Nou met die water wat deesdae in die pype is Gravity filter ons maar die kraan water om netso te drink. Maar dis nog nie vir ons 'n belangrike issue nie want om koffie te maak, tap ons water sommer uit die kraan in die kettel in.
Met kamp vat ek die 21Liter houers wat mens op 'n Aqua Cooler gebruik en gaan maak dit vol filter water by H2O. In die tank van die karavaan gooi ek gewoonlik kraan water in. Ek het ook 'n inline filter wat ek in die neuskas hou sou die water baie vuil wees by 'n oord dan tap ek water deur die filter in die karavaan in.
Met die Sensation wat ek gehad het was die inline filter deel van die karavaan se pype stelsel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dit is maar hoofsaaklik om die fyn klippies of sand uit die wa se tenk te hou.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Nou met die water wat deesdae in die pype is Gravity filter ons maar die kraan water om netso te drink. Maar dis nog nie vir ons 'n belangrike issue nie want om koffie te maak, tap ons water sommer uit die kraan in die kettel in.
Met kamp vat ek die 21Liter houers wat mens op 'n Aqua Cooler gebruik en gaan maak dit vol filter water by H2O. In die tank van die karavaan gooi ek gewoonlik kraan water in. Ek het ook 'n inline filter wat ek in die neuskas hou sou die water baie vuil wees by 'n oord dan tap ek water deur die filter in die karavaan in.
Met die Sensation wat ek gehad het was die inline filter deel van die karavaan se pype stelsel.

Leon
Dis presies dieselfede filter wat ek gebruik
Net, ek sit 2 servette binne die filter wat absoluut die fynste stoffietjies uit die water uit haal
Toe ons in Orania gekampeer het, was daar 2x krane...1x vir besproei en tuine en 1x vir drink
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Toe ons in Orania gekampeer het, was daar 2x krane...1x vir besproei en tuine en 1x vir drink
Sirius, ja , dis vandag nog so en is een van die twee plekke met die skoonste water wat ons in twee en halfjaar tee gekom het langs die Oranjerivier.
Die ander plek is Raap en Skraap naby Pofadder
Leon
Dis presies dieselfede filter wat ek gebruik
Net, ek sit 2 servette binne die filter wat absoluut die fynste stoffietjies uit die water uit haal
Ek sal bietjie kyk na die servette ding. Huidiglik is die filter deel van my hosepipe want die Exclusive het nie 'n high presure systeem nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
