Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Club Zanandi update
Ek het so bietjie gesoek op die forum oor Klub Zanandi en die posts was redelik sleg oor die plek die laaste was 2013 ek sal graag wil hoor hoe lyk dit nou daar ?
Sal graag die draad wil dophou. Ek was baie jare terug hier gewees.....nie eers gedink die plek bestaan nog nie. Volgens website lyk dit belowend, maar hoor ook graag van onlangse kampeer ervarings
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Was nog nooit daar nie. Ek het vandag tannie Google gebruik en op verskillende menings afgekom. Party van die menings sal my weerhou van kuier maar dis nou ekke. Gaan eerder na Dube. Hulle het baie goeie tariewe vir midweke.
Dis waar ek ook gekyk het maar die datums is in 2013 miskien het dinge al verander
Nico daar is voorvalle na 2013, onder andere rassisme klagtes. Kyk ook na Hellopeter. Die woord "Klub" in die naam dui vir my op 'n sekere houding of eksklusiwiteit met die gepaardgaande probleme. Kyk ook na Facebook.
Ek het ook nou gegoogle en op facebook geloer....kry paar verskillende tipes terugvoer....baie geniet dit baie daar met die swembaddens en supertubes, maar het egter op meer as een platvorm gelees van diefstal vanaf die berg se kant....selfs mense wat kla dat al hul klere gesteel is. As ek met een oog moet oopslaap om my goed op te pas, gaan ek nie lekker kamp nie. Hopenlik is daar meer onlangse terugvoer waar hierdie onaangename situasie aandag geniet het.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die oormaat dagbesoekers sit my ook af
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Rode through there today. Permanents in their own section. No problem. Roads OK. Van sites are all sand, fine gravel but neat and clean and big. Need a big hammer for pegs. Shady. Quads allowed but only saw two which were going around slowly. Pool and super tube working and kids were having a good time. Adults all over but well behaved. Not full at all, maybe 10 vans out 100 sites. Everything old but well looked after, neat and clean.
Opposite end of the alphabet to Bayzley and Buffelspoort but seems ok.
Thanks Duncan....and day visitors, what are the rules?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sorry, did not have time to snoop around as we were behind the black ball timewise. A very hot Sunday and only maybe 50 kids throughout the park.
