Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Best Camping Resort
Hi all,
We want to go camping (tents) 6 - 10 August 2020 in the Hartebeespoort area (4adults).
Which resort would you recommend?
We like a busy resort with things to do.
Klein Paradys
Bosveld Oase
Dube
Vir my as die Girl net om die wa loop is dit klaar te besig.
Augustus is koud en dit hangaf wat jy besig noem.
Darm het hulle warm swembaddens.
Dube kan jy ry en gaan wild kyk, by die kroeg se watergat ook wild kyk.
Dis moeilik om vir n ander te besluit.
Hoop julle kom reg.
Hang af wat julle wil doen om besig te bly. As mens dink aan besige oorde, dink mens direk aan plekke met supertubes, maar sien julle is 4x volwassenes....is supertubes wat julle soek? Begin Augustes gaan water buitendien nog bitterkoud wees. As julle hou van n besige oord wat aan die gang is en tot laat kuier kan jul bietjie verder ry na n oord soos Omaramba.....maar dit val nie altyd in almal se smaak nie. As jul "besig hou" stap en wildsbesigtiging inhou, is keuses baie groot in daai area. Baie is ook weer gelukkig sodra daar net n warmwater swembad is. So ons sal meer spesifiek kan help as jul sê waarvan jul hou.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi, besig in die sin van warmwater swembad (onderdak), stap en wild sien en dan dalk visvang get ons gedink
Dube het n baie lekker veld om in te stap met volop wild...as ek soontoe gaan, gaan ek hoofsaaklik net vir hulle veld en wild. Hulle het n onderdak warm swembad en ook jacuzzi's. Jy kan seker probeer visvang by die chalet area, maar is nie hoof aantrekkings krag nie.
Hartbeeshoek is skuins oorkant Dube. Hulle het ook nou n warmwater swembad met n mooi veld. Ek weet nie hoe is visvang uit die dam by die kamp nie.
Kokoriba verder aan op Thabazimbi pad was ook een van ons gunstelinge. Hulle het ook n heerlike veld om in te stap met heelwat wild. As jy nie lus is vir stap nie, kan jy n golf karretjie huur en wildsbesigtiging gaan doen. Geen visvang fasiliteite daar nie. Baie lekker onderdak warmwater swembad en gesellige restaurant op die oord.
Bosveld oase is een van die netjieste oorde wat jy kry. Daar is warmwater swembad en n klein dam vir "catch and release " vang. Hulle veldjie is egter nie baie aantreklik om in te stap nie.
Drie berge het ook nou warm swembaddens. Stap is nie baie groot nie, behalwe as jy een van daai berge wil uitstap....daar is n roete daar. Wild is maar beperk tot paar soorte. Visvang daar lyk soos regtig lyn natmaak. Manne gooi in, maar nog nie gesien iemand trek iets uit nie.
Thaba morula maak water net warm oor sekere kamp naweke. Hulle het nie visvang nie, maar bied 4x4 roetes aan en as jy lus is vir kleilat gooi...die geleentheid is daar. Dis n geweldige groot veld waar jy in kan stap....maar wild is maar bitter skaars.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
ATKV Klein Kariba , Bosveld oase
Hartebeespoort dam area, is a hop and stop from the area's recommended above, the easy way is to look at Google earth, go in close to the area and do are observation via panning in all directions , camping site will be displayed, then just Google names for contacts
Hoekom in elkgeval by Harties gaan kamp? Dis ook waarskynlik daardie tyd maar stil. Ek stem saam met Bostoe: oorweeg Klein Kariba. Dis nie veel verder van julle af nie, dis regtig uit die stad en dit is gweonnlik dwarsdeur die jaar bedrywig.
Ek stel voor as hulle ATKV kies, dan liewer Buffelspoort wat baie nader is aan Hartebeespoort....seker minder as n half uur se ry?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons was self nog nie by Buffelspoort nie, maar daar was al bewerings op hierdie Forum dat gemeenskappe langs die oord maar raserig is oor naweke. Klein Kariba het nie die probleem nie. Maar miskien is daar 'n rede waarom Liandi-hulle juis by Harties wil gaan kamp.
Fred, ons het dit nog nooit ervaar by Buffelspoort nie. Ek is wel nie 'n groot aanhanger vir Buffelspoort nie aangesien dit lekker besig kan raak. Ek sou eerder na Bosveld Oase toe gegaan het.
