Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Advies en raad vir 'n padltoer van Sabie na die Namaqua Nasionale Park, Weskus tot by Velddrif
Ek en my vrou is albei pensioenarisse en gaan dié jaar gaan blommekyk in die Namaqualand, ek is bespreek by die Skilpadruskamp in die Namaqua NP van 13 tot 17 September. Ons ken glad nie dié deel van die land nie en wil graag daarheen toer vanaf Sabie (Mpumalanga) via die Oos Vrystaat na Kimberley, Upington, Augrabies NP, Springbok tot by die Namaqua NP. Na 'n week hier met die Weskus af tot by Velddrif, daarna terug huis toe. Ons het 4 tot 5 weke en toer met 'n Ford Ranger LTX 4X4 met 'n Skipper Oyster LTX op die haak. Ons sal graag op veilige plekke wil oortstaan vir 'n nag of meer afhangende van besienswaardighede in die omgewing, kampplekke op plase blyk ook 'n goeie opsie te wees. Enige raad en advies sal opreg waardeer word. Baie dankie!
More Dolfie hoop jy kom reg gaan kyk ook by 4x4 community forum baie drade oor dit wat jy wil doen die onderwerpe le onder streke
gooi Diesel By die Ko ops in hulle is die goedkoopste en dra almal nou 50 ppm.
Met my laaste trip het ek gebel en pryse gekry voor ek gery het en so by die goedkoopste plek in gegooi.. Geniet die trip
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Welkom Dolfie.
My aanbeveling vir die eerste been van jou reis is 'n paar dae by Drakensville. Dit is 'n gemaklike rit via Badplaas, Ermelo, Newcastle, Ladysmith en Bergville.
Vandaar kan jy verder deur die Oos Vrysaat toer. Ons het lekker gekamp by Shumba Valley Guest Farm net buite Fouriesburg. Jy kan oorweeg om vir 'n dag na Kahtse Dam te ry. Moeitewerd.
Dalk kan jy 'n dag of twee by Little Rock buite Ladybrand ook staan.
Zastron sal my laaste stop wees voor ek die Oos Vrystaat verlaat na Gariep Dam. Daar is 'n oulike kampplek teen die berg. Kan nou op die naam kom nie.
Ek weet nie wat is die huidige toestand van die paaie in die Oos Vrystaat nie. Paar jaar gelede was dit goed.
Verder suid van Springbok op die N7 is Rondeberg karavaanpark. Bly daar ‘n paar dae oor om die omgewing te verken. Dit is 22km noord van Clanwilliam.
Stel voor julle stop ook by Malkoppan naby Lambertsbaai. Julle kan dan oorkant die pad by die Muisbosskerm hulle bekende ete geniet. Dit is "n seekosfees en ek kan dit hoogs aanbeveel. Strandfontein het ook goeie kampplekke met privaat ablusie. By Velddrif kan julle by Stywe Lyne oorbly.
BAIE DANKIE aan almal vir julle insette, ons waardeer dit opreg.
Ek sal terugvoer gee na die toer.
Groete!
Dolfie, jy praat nou so reg in my agterplaas in. Ek kan jou lank besig hou met advies, maar die enigste advies wat tel is dat jou toer TE KORT is. Mens besoek nie die Namakwa deur te stop-n-ry nie. Jy moet die lug en die plek IN-ASEM.
Oorweeg die volgende : (Neem n padkaart en KYK)(Merk dit met n potlood)
Badplaas, net om die stress uit jou lyf te kry
Bloedrivier, net om wakker te word
Clarence, bederf vir Koekie en slaap in n B&B
Riverside suid van Kimberley
Kambroo, naby Britstown, vir die stilte, en heerlike wildspastei
Die Karoo NP, ook vir die stilte, prrrragtige karavaanpark
Oranjerus, by Keimoes, om n lekker bier op die dek te drink
Groenrivier-mond -- jy MOET daar kamp!
Ry dan 4x4 kus-langs af na Lutzville en dan na Strandfontein
Algeria --- binne in die Cederberg .... heerlik!
Ry lekker na Warmwaterberg-bron naby Barrydale
Dan noord verby Oudtshoorn tot by Gariep-dam
NOG noord vir n aand by Camp River Joy bokant Bloemfontein
Dan Rietspruit-dam onderkant Ventersdorp
Klipdraai by Meyerton !
Die OOG by Mookgopong
Ennnnn .......... dan huistoe
Aiiiiiii, ek is skoon opgrwonde vir jou part.
Dolfie, jy praat nou so reg in my agterplaas in. Ek kan jou lank besig hou met advies, maar die enigste advies wat tel is dat jou toer TE KORT is. Mens besoek nie die Namakwa deur te stop-n-ry nie. Jy moet die lug en die plek IN-ASEM.
Oorweeg die volgende : (Neem n padkaart en KYK)(Merk dit met n potlood)
Badplaas, net om die stress uit jou lyf te kry
Bloedrivier, net om wakker te word
Clarence, bederf vir Koekie en slaap in n B&B
Riverside suid van Kimberley
Kambroo, naby Britstown, vir die stilte, en heerlike wildspastei
Die Karoo NP, ook vir die stilte, prrrragtige karavaanpark
Oranjerus, by Keimoes, om n lekker bier op die dek te drink
Groenrivier-mond -- jy MOET daar kamp!
Ry dan 4x4 kus-langs af na Lutzville en dan na Strandfontein
Algeria --- binne in die Cederberg .... heerlik!
Ry lekker na Warmwaterberg-bron naby Barrydale
Dan noord verby Oudtshoorn tot by Gariep-dam
NOG noord vir n aand by Camp River Joy bokant Bloemfontein
Dan Rietspruit-dam onderkant Ventersdorp
Klipdraai by Meyerton !
Die OOG by Mookgopong
Ennnnn .......... dan huistoe
Aiiiiiii, ek is skoon opgrwonde vir jou part.
Hoeveel maande se kamp is dit.
Ek sal hom kan doen 2022
